INSKRYWING: Die Uitnodiging
Welkom by Die Uitnodiging! 'n Program waar ons jou die kans gee om twee mense wie belangrik is vir jou, maar dalk vir een of ander rede nie meer met mekaar praat nie, by mekaar uit te bring!

Is daar mense in jou vriende- of familiekring wat êrens in die verlede met mekaar vasgesit het en nog nie die verhouding kon herstel nie?

Ons kan jou help om hulle weer bymekaar te bring! Ons wil om 'n lekker ete vir julle die geleentheid en die ruimte skep om lekker te gesels en dinge uit te praat. En… die ete is op ons!

As daar mense in jou lewe is wat jy graag weer bymekaar wil bring, skryf onmiddellik hier in.
 
Ons sien uit om van jou te hoor!

*slegs deelnemers in die Kaapstad, Johannesburg en Pretoria area word tans oorweeg.
Om die ete moontlik te maak moet alle deelnemers (jouself en die mense wat jy wil herenig) in dieselfde provinsie woon.

Antwoord asseblief die volgende paar vrae so deeglik as moontlik en ons sal binne 48 uur met jou in verbinding tree!
Sign in to Google to save your progress. Learn more
Naam en van *
ID-nommer *
Wat is jou e-pos adres? *
Wat is jou selfoonnommer? *
Waar woon jy? *
Vertel kortliks meer van die mense wie jy bymekaar wil bring. *
Waar het die wrywing begin en hoe beïnvloed dit jou lewe? *
Hoekom wil jy hulle herenig? *
Hoe was hul verhouding voorheen? *
Waar woon die mense wie jy wil herenig? *
Hoe lank is hulle al kwaaivriende? *
Is jy / hulle deur die werksdag beskikbaar? *
Submit
Clear form
Never submit passwords through Google Forms.
This content is neither created nor endorsed by Google. Report Abuse - Terms of Service - Privacy Policy